Taal keuses:


 
Tuis Verryking
Verryking

Boksburg Teologie-en-Groeiseminarium

E-pos Afdruk PDF

Die Bybelskool bied internasionale geakkrediteerde Teologiese studies aan tot op graadvlak, asook 'n driejaar-diplomakursus in Christelike berading.

Lees meer...
 

Oggendbidure (06:00 – 06:30)

E-pos Afdruk PDF

Elke oggend (Maandag tot Vrydag) tree 'n groot groep getroue bidders in vir die gemeente.  Hierdie halfuur is die belangrikste tyd van die dag omdat Woord en Lewe slegs op gebed kan funksioneer. As jy saam met ons in die bres wil tree en terselfdertyd ook ryklik geseën wil word, skakel dan in by ons.

 

Sake-entrepreneurs (Dinsdae 09:00)

E-pos Afdruk PDF

Weekliks kom sakemanne en -vroue bymekaar om onderrig en bemoedig te word in die beginsels van besigheid op God se manier.   Gerhard Hauptfleish 082 777 8381

 

Woordskool (Woensdae 10:00)

E-pos Afdruk PDF

Henriëtte Barnard breek op haar eie unieke en besondere manier weekliks die Woord oop vir dames (en mans). Ongewone en relevante onderwerpe word hier deur die lens van die Woord bekyk.



 




Bankbesonderhede:

Nedbank Sunward Place

Rek no: 1904 027 970

Takkode: 190442

 

Dienstye:

Naweke
Lifestyle Jeug (Vrydae): 18:00 - 21:00
Sondagoggenddiens: 08:30
Refuel (Engelse oggenddiens): 10:30
Sondagaanddiens: 18:00
Power Hour (Sondagaande): 18:00
Powerkidz (Kinderkerk) Gedurende alle dienste

 

Weekbyeenkomste
Bid saam pst Ronnie
Sondae: 05:30 – 06:30
Oggendbidure Maan - Vry: 06:00 – 06:30
Kontakgroepe Maan - Vry: 19:00 – 20:00
Sake-entrepreneurs
Dinsdae: 09:00 – 10:00
Selbyeenkomste Info by Streekspastore

Kontaknommers:

H/v Trichardtsweg en Kingfisherlaan,
Sunward Park,
Boksburg
Posadres:
Posbus 9001
Cinda Park
1463
Tel: 011 913 4567
Faks: 011 913 4093
E-posadres: admin@woordenlewe.com