Print

Boksburg Teologie-en-Groeiseminarium

Die Bybelskool bied internasionale geakkrediteerde Teologiese studies aan tot op graadvlak, asook 'n driejaar-diplomakursus in Christelike berading.

Download Prospektus

 

Ons bied ook die volgende aan:
  • Huweliksvoorbereidingskursusse
  • Huweliksverrykingskampe
  • Selfverrykingskursusse
Hou die multimedia en naweekbulletin dop vir verdere inligting.

Navrae:
Kerkkantoor 011-913-4567 of past. Martie Brown by 082 561 0121