Taal keuses:


 
Tuis Bedieningsgroepe DivorceCare

DivorceCare

E-pos Afdruk PDF
DivorceCare


DivorceCare is ‘n vriendelike groep mense wat vir jou omgee.  Mense wat graag saam met jou een van die moeilikste lewenspaaie stap, nl egskeiding.   ‘n Mens is nie veronderstel om die pad van egskeiding allenig te stap nie.

DivorceCare se seminare en ondersteuningsgroepe word gefasiliteer deur mense wat verstaan waardeur jy gaan en jou graag wil bystaan.  Hier sal jy gebruik kan maak van verskeie DivorceCare hulpmiddels om jou te help om met die pyn van die verlede te deel en om jou lewe weer opnuut te begin.

Daar is duisende DivorceCare onderesteuningsgroepe wat regoor Suid Afrika, Amerika en Kanada en ander lande regoor die wereld ontmoet.  Daar is verseker ‘n groep naby jou.

Anton en Amanda Fourie 082 449 9681

 



Bankbesonderhede:

Nedbank Sunward Place

Rek no: 1904 027 970

Takkode: 190442

 

Dienstye:

Naweke
Lifestyle Jeug (Vrydae): 18:00 - 21:00
Sondagoggenddiens: 08:30
Refuel (Engelse oggenddiens): 10:30
Sondagaanddiens: 18:00
Power Hour (Sondagaande): 18:00
Powerkidz (Kinderkerk) Gedurende alle dienste

 

Weekbyeenkomste
Bid saam pst Ronnie
Sondae: 05:30 – 06:30
Oggendbidure Maan - Vry: 06:00 – 06:30
Kontakgroepe Maan - Vry: 19:00 – 20:00
Sake-entrepreneurs
Dinsdae: 09:00 – 10:00
Selbyeenkomste Info by Streekspastore

Kontaknommers:

H/v Trichardtsweg en Kingfisherlaan,
Sunward Park,
Boksburg
Posadres:
Posbus 9001
Cinda Park
1463
Tel: 011 913 4567
Faks: 011 913 4093
E-posadres: admin@woordenlewe.com