Taal keuses:


 
Tuis Bedieningsgroepe
Bedieningsgroepe

Ons het verskeie omgeegroepe wat deel met die seer van die lewe, onder andere GriefShare, DivorceCare en nog meer.

DivorceCare -  Anton en Amanda Fourie 082 449 9681
GriefShare -  Jeanette Sevenster  082 873 7815


Daar is ook sosiale groepe waar gemeenskaplike belange gedeel word, bv. hengel, 4x4-ritte en staptoere.



4x4-ritte

E-pos Afdruk PDF

Wimpie Genis 082 463 6885
Kom toets jou bestuurtegniek en die vermoë van jou 4x4-voertuig.  Ons poog om hierdie 'n gesinsport te maak.  Bring dus jou vrou en kinders saam vir 'n pretdag met ry, grawe, sweet, adrenalien, piekniekkos en kuier.

 

DivorceCare

E-pos Afdruk PDF

AGS Woord & Lewe

Boksburg

 

Lees meer...
 

GriefShare

E-pos Afdruk PDF

AGS Woord en Lewe

Boksburg

 

Lees meer...
 

Hengel

E-pos Afdruk PDF

Past. Dries vd Heever 082 511 2922
Past. Dries vd Heever sorg dat 'n groep entoesiastiese hengelaars op 'n gereelde basis hul hengelvernuf oor 'n naweek by 'n dam van hul keuse kan gaan uittoets. Die beste hengelaar gaan dan huis toe met 'n trofee om mee te spog.  Daar word nie net lekker gekuier oor so 'n naweek nie, maar die hengelaars word ook op die Sondag met die Woord bedien.  Almal is welkom om deel te wees van hierdie klub.

 

Staptoere

E-pos Afdruk PDF

Werner van Eyk 072 113 1628
Geniet die natuur op grondvlak.  Watter beter manier om intens bewus te raak van God se grootheid.  Saam met ander geesdriftige stappers is hierdie geleenthede altyd die seer bene en moeë lywe die moeite werd.

 




Bankbesonderhede:

Nedbank Sunward Place

Rek no: 1904 027 970

Takkode: 190442

 

Dienstye:

Naweke
Lifestyle Jeug (Vrydae): 18:00 - 21:00
Sondagoggenddiens: 08:30
Refuel (Engelse oggenddiens): 10:30
Sondagaanddiens: 18:00
Power Hour (Sondagaande): 18:00
Powerkidz (Kinderkerk) Gedurende alle dienste

 

Weekbyeenkomste
Bid saam pst Ronnie
Sondae: 05:30 – 06:30
Oggendbidure Maan - Vry: 06:00 – 06:30
Kontakgroepe Maan - Vry: 19:00 – 20:00
Sake-entrepreneurs
Dinsdae: 09:00 – 10:00
Selbyeenkomste Info by Streekspastore

Kontaknommers:

H/v Trichardtsweg en Kingfisherlaan,
Sunward Park,
Boksburg
Posadres:
Posbus 9001
Cinda Park
1463
Tel: 011 913 4567
Faks: 011 913 4093
E-posadres: admin@woordenlewe.com